Vietnam Vakansie 2027
25 Apr 2027 – 8 May 2027 · by madbritz
Destinations
-
Hanoi, Vietnam
Land die 25ste
-
Sa Pa, Vietnam
-
Mai Châu District, Vietnam
Mo luong cave is op die stadium toe, hulle is seker besig met herstel werke?
-
Ninh Bình, Vietnam
Trein van Ninh Binh tot Hue
5 mense +- R1462
Ons kan net tye van die trein kyk en kyk of ons die kan inpas.
Tam Coc is ń 1-2 uur cano cruse tussen 3 caves